Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Paddocks

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 257

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir 4 Paddocks
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Khotso L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khotso L
Saam met vriende

Comfortable.

It was very comfortable, the place is easy to find, close to all the amenities and I can definitely say we got our money's worth and would visit the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Thank you for your lovely review!

4 Paddocks
Verona G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verona G
Saam met vriende

Baie lekker gebly! Naby geleë en so rustig en stil.

Wat 'n lekker plekkie om in te bly. Ruim en baie netjies. Om die hoek van die dorp. Baie rustig en stil. Sal graag weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met vriende

Baie lekker blyplek en alles is baie gerieflik.

Wonderlike diens, en baie gemaklike blyplek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Word baie waardeer.

4 Paddocks
Marietjie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Saam met vriende

Pragtige moderne huisie met alles wat jy nodig het.

Netjiese huisie met 3 slaapkamers en twee badkamers. Alles wat mens nodig het. Elektriese komberse en ekstra komberse en 'n kaggel. Hoogs aan te beveel. Het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Baie dankie vir julle lieflike terugvoer.

4 Paddocks
Nettie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met uitstekende ligging!

Aangenaam verras met die ruimte wat die plekkie ons gebied het. Alles wat ons nodig gehad het en die bonus was die elektriese komberse op die beddens wat baie gehelp het in die koue weer. Die kaggel in die sitkamer het ook handig te pas gekom en het die vertrek lekker warm gemaak. Al wat defnitief daar kort is 'n tafel en stoele op die patio vir wanneer mens braai. Dit was baie ongemaklik daarsonder. Verder het ons die tydjie baie geniet en niks kortgekom nie. Kan beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Gesin met tieners

Perfect.

The hostess is exceptionally available to assist.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Thank you for your lovely review Frans, much appreciated.

4 Paddocks
Megan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Gesin met klein kinders

Lovely weekend away.

Beautiful home with great kitchen supplies, bedding and layout. We lacked for nothing, had a wonderful stay and we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B

Lekker! Kon baie langer bly.

Dit was supermooi. Alles was so netjies en luuks. Groot genoeg vir 'n groep van 6. Kan dalk net sitplek op die stoep verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer ! Ons sal plan maak vir stoep meubels

4 Paddocks
Chantell P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Paddocks 4 is baie netjies en baie rustig en stil die kinders het lekker op die grasperk gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of my perfect weekends.

One of my perfect weekend away stays. We are looking forward to our next trip soon. The hostess was helpful at all times when in need. The house is spotless with all amenities for the whole family. Keep up the great work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Thank you for your lovely review, Frans. Hope to host you again in the future.

4 Paddocks
Marietjie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T
Saam met vriende

Puik huisvesting. Lieflike beddens en gemaklike rusbanke.

Alles wat nodig was, was daar. Ons het ons kuiertjie by 4 Paddocks baie geniet en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Baie dankie vir u mooi terugvoering.

4 Paddocks
Hermie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie V
Saam met vriende

Puik, netjies alles wat mens wil hê vir 'n wegbreek.

Die plek is netjies, skoon en alles wat jy nodig het vir wegbreek. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar oor bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met vriende

Thank you for a great stay, the place was immaculate.

We really enjoyed our stay, the place is exactly as stated and shown in the photos. Beautiful, clean and comfortable. Highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Paddocks se terugvoer

Thank you for your lovely review.

4 Paddocks
Bart H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bart H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie skoon en lekker toegerus.

Skoon, goed toegerus. Beddegoed en handdoeke was mooi. Sal net die hoofslaapkamer se bed verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkosinathi S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nkosinathi S
Saam met vriende

It was a short weekend away.

The host was great, with us at the accommodation on time. The only problem was load shedding, and as a result the Wi-Fi that didn't connect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sias Oosthuizen-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d88b7849d4fece515e66ed35e8891b62108c1b3b0717a3d4cf7fadeca8e3a6d03aad63f3b51421ebc3f514e16742173f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 Sias Oosthuizen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.505285 28.42022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem