4 Teak Close

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 Teak Close is 'n manjifieke tuiste wat oorloop van Hollywood-glans en spog met uitsigte oor die gholfbaan, woud en see. Hierdie argitektoniese meesterwerk het ook 'n bekroonde tuin en 'n sonnige swembad-dek met luisterryke vistas wat menige besoeker betower. Die kontemporêre interieur pas goed by al die moderne geriewe waarmee die huis toegerus is. En om alles te kroon lei die hoof-vermaakarea na 'n setperk!

Die huis het plek vir 8 gaste en dit beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 3 sitkamers, en 'n kombuis. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Al die slaapkamers het en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n yskas-vrieskas. Besoekers word gewoonlik oorrompel deur die glans en groot, luukse Travertyn-vloerteëls, bamboesvloere, die wit Cesar-stoof, die pragtige meubels en die reuse skuifdeure wat van die vloer tot by die plafon strek. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Teak Close sluit in:

2 x Koningingrootte-bed
2 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Teak Close gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 040 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false