Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Zwaan

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 228

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 4 Zwaan
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Irma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan, mooiste plek en uitsig, het dit baie geniet.

Dit is so 'n mooi huis met die mooiste uitsig. Alles wat jy nodig het is in die huis, 'n perfekte plek om te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jocelyn B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn B

Waking up to an awesome seaview and calm, quiet environment is the best.

We absolutely enjoyed our stay, the house is very spacious and the pictures provided are exactly how the place looks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ons het heerlik gekuier in die pragtige huis met die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis.

Ons kon heerlik ontspan in die pragtige huis met sy ongelooflike mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C
Saam met vriende

Fantastiese ligging.

Die mooiste uitsig oor die see, rus en vrede, pragtige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirstie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstie F
Gesin met klein kinders

The best accommodation I've booked.

4 Zwaan has absolutely everything you could need. Such a pleasure staying at this beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo E
Besigheidsreis

Absoluut wonderlike plek en ligging.

Baie dankie nogmaals. Sal hopelik weer 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig, uitstekend vir 'n wegbreek.

Ruim genoeg vir 'n groot groep volwassenes om nie op mekaar se tone te trap nie. 'n Stoepsit en dinkplek, 'n rooi wyn en rustig om die binnebraai kuierplek. Sal dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwaanstraat 4, Pardise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b1da56d8548d8ac5daa3ab74b194b4073ffaf2c0e67b3c5708179db40607a8a631b6cd4799be5af4a5f7209a9600d44db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 4 Zwaan Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.116678108742 24.872318765012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem