Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Zwaan

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwaanstraat 4, Pardise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

4 Zwaan is 'n eksklusiewe strandfronteenheid in Paradise Beach in Jeffreysbaai. Dit is enige natuurliefhebber se droom en grens aan 'n plaas tussen Krommerivier en Paradise Beach.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n skakelbadkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n ingeboude braai en sitplek vir 12 gaste. die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Hierdie huis het 'n rugsteunkragstelsel en 'n waterstelsel om ekstra gerief aan gaste te bied.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Zwaan sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 4 Zwaan
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 228

Jaar gelys 5

Ligging

  • Zwaanstraat 4, Pardise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 4 Zwaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwaanstraat 4, Pardise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b1da56d8548d8ac5daa3ab74b194b4073ffaf2c0e67b3c5708179db40607a8a631b6cd4799be5af4a5f7209a9600d44db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 4 Zwaan Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.116678108742 24.872318765012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem