Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

402 Candleberry place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir 402 Candleberry place
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Rene N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rene N
Gesin met klein kinders

Stresvol, warm en ongemaklik.

Die huis is glad nie geskik vir klein kinders. Reelings op die balkon en binne die huis langs die trappe is so dat kinders daar kan deurloop. Die balkon is baie hoog. Ons het heeltyd gestres. Die agent was baie vriendelik en behulpsaam. Ons moes 'n bediende wys om skoon te maak onder oppervlaktes en agter meubels. Van die skottelgoed wat in die kas weggepak was, was ook vuil. Daar was geen waaiers of lugreëling in die huis nie, en ons het 'n paar aande baie warm gekry en sleg geslaap. Die uitleg van die huis is glad nie ideaal vir 2 gesinne nie. Ons sal die huis nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 402 Candleberry place, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce42114fc5ee5497c887aaaa9d814c5079aec5787caed14ec85bf6808894e40b9e98a781e0378db5b7ae5e5a4af717815e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 402 Candleberry place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.706638404989 28.339308414819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem