Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

404 Dromedaris

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maxi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 404 Dromedaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Gesin met tieners

Rustig maar net baie warm klimaat.

Verblyf was goed, maar ongelukkig is daar nie DSTV of Openview-skottel nie, asook uncapped WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm gewees.

Baie lekker gebly. Woonstel baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Enkelreisiger

Woonstel was baie netjies en skoon. Liefie was baie behulpsaam en vriendelik.

Ek het baie veilig gevoel en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erine R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erine R
Gesin met tieners

Plek was baie oulik en ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die bordspeletjies wat voorsien is, het ons lekker besig gehou in die aande. Daar was van die eetgerei wat nie 100% skoon was nie, maar niks wat water en seep nie kon skoonmaak nie. Met die aankoms is ons ingelig dat ons nie die sitkamervensters kon oopmaak nie. Dit was bietjie van 'n probleem, want ons kon nie 'n natuurlike wind deur die huis kry om die plek af te koel nie. Waaiers het gehelp, maar nie 100% effektief nie. Voorstel: 'n boekie of nota om te noem hoe mens die WiFi gebruik en die kode van die strandhekkie sal baie help.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Hallo Erin,

Ons maak baie verskoning vir die eetgerei. Dit moet nie so wees nie en sal reggestel word.
Die vensters se skaniere het gebreek en ons is ingelig na die vorige gaste uit is. Daar was ‘n risiko dat met ‘n rukwind dit die vensters kon uitwaai. Ons het ongelukkig steeds gewag vir die maatskappy wat dit moes regmaak by julle aankoms. Dit is reeds vervang. Ons maak verskoning vir die ongerief wat dit vir julle veroorsaak het.
Daar is ‘n WhatsApp wat na julle gestuur moes word om als soos WiFi en kodes van hekke te verduidelik.
Ons neem al die klagtes met ons skoonmaak dienste op en maak regtig verskoning hiervoor.

Ons hoop julle sal ons in die toekoms weer besoek.

Groete

Maxi

404 Dromedaris
Cheryldene E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldene E
Gesin met tieners

Wonderlike ligging.

Ons het ons tyd verskriklik geniet. Die plekkie is vreeslik mooi en goed ingerig. Alhoewel dit heeltyd gereën het en ons tydjie te kort was, sal ons definitief weer hier wil bly. Dit is lekker naby aan die strand. Die gasvrou, Liefie, was 'n wenner en was gereed om te help met elke navraag. Ons sal die plekkie ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulanda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

Fantastiese plekkie.

Goeie middag, dis 'n fantastiese plekkie. Die 2 badkamers en 2 slaapkamers is stunning en baie gerieflik. Dit is lekker naby geleë, eintlik op die strand. Sal enige tyd weer by julle boek. Ons het so lekker gebly en alles wat mens nodig het. Baie dankie, dit was baie lekker om in julle plekkie te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dit is 'n pragtige plek. Baie mooi en veilig. Ons het dit vreeslik geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd weer welkom.

404 Dromedaris
Lounia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lounia V
Gesin met klein kinders

The apartment is right next to the sea.

My family enjoyed their stay, the apartment was clean and spacious. The problem was that I didn't understand Afrikaans. When we got there, the TV was not working, when I asked I was told that it was said on the welcoming SMS that I must bring my own decoder. Liefie the caretaker is a wonderful person, she helped us with everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Our apologies for sending the information in Afrikaans. We will definitely take more care in the future to accommodate English speaking guests.

404 Dromedaris
Rachel N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel N
Gesin met tieners

Home away from home feeling.

The place is very clean and well organised and fully equipped. Nice beach view. The feeling I got is refreshing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Thank you so much for the good rating. We hope to see you again soon. Kind regards. Maxi

404 Dromedaris
Jaun V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun V
Saam met vriende

Well-looking place close to beach and easy to find. Will definitely use it again.

Will recommend to anyone. Well-looking place and not far from the beach. Loved my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Thank you very much Jaun for the good review! You are most welcome to come again.

404 Dromedaris
Stacey W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey W
Gesin met klein kinders

Beautiful Flat, excellent price.

We absolutely loved our stay at 404 Dromedaris. Neat, clean, friendly staff. It was a fantastic place to stay. And best of all right by the beach. 5 star experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Dear Stacey, thank you so much for the great review. We are so glad that you loved the place. Hope to see you again soon.

404 Dromedaris
Janine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Gesin met tieners

Pragtig, luuks, en alles wat jy nodig het.

Die woonstel is smaakvol versier, alles is pragtig skoon en netjies. Daar is aan die kleinste detail gedink. Kombuis puik toegerus. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Baie dankie Janine. Ons waardeer julle terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

404 Dromedaris
Gordon T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and well-equipped unit!

We enjoyed our stay and the close proximity to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese goed ingerigte woonstel.

Alles wat jy nodig het is daar. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Baie dankie, Jacomien.
Ons ontvang julle ook weer graag.

404 Dromedaris
Marijan U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We had a wonderful breakaway and will definitely go back there if we go to Amanzimtoti again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

404 Dromedaris se terugvoer

Baie dankie Marijan. Julle is altyd welkom.

404 Dromedaris
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 109, 404 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd6aba1bbc42476396ea20ee33956f2aca0e7dfe978ebcc14a2503513144e33ceb347a93007723294d8012b0116982b2641c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 109 Beach Road 404 Dromedaris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -30.045590918655 30.892739295959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem