Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 on Essenhout

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

41 on Essenhout bied gerieflike oornagverblyf met privaat ingange vir 3 gaste-eenhede op die eienaar se perseel in Hoekbaai, Vleesbaai. Twee van die eenhede het see-uitsigte.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse tussen 'n eenslaapkamerwoonstel wat 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer, 'n privaat gastekamer met 'n kapasiteit van 2 gaste en 'n stapelbedkamer vir 2 gaste. Die eenslaapkamer-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die woonstel 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer insluit. Die stapelbedkamer beskik oor 1 stapelbed vir 2 gaste. Alle eenhede het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasplaat, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Tee- en koffieskinkbord en 'n yskassie is in die gastekamer beskikbaar.

Daar is 'n privaat braai-area met sitplek vir die gaste wat die woonstel bespreek het.

'n Waskamer is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die ligging van hierdie eiendom is net 400 m van die strand af en parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir 41 on Essenhout
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink 41 on Essenhout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7e8507c73dfe4ac314f36080bbafbea47400ad9053b3f978501c37a9699d4f3284b28b2eeb11e482df1f24d40d8ead4cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 41 Essenhout Avenue Hoekbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.293820759322 21.912855861655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang