LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 410 Harbour Bridge | LekkeSlaap
+21

410 Harbour Bridge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roggebaai Sentraal, Laer Loopstraat, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 280 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die waterkanale uitkyk. Die kompleks is net 1,3 km van die V&A Waterfront af, 17 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en net 2 minute se ry vanaf die KIKS.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en strykplank. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en daar is 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler in die leefarea. Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitemeubels, wat pragtige uitsigte bied. Die balkon kan toegemaak word.

Let wel, die konstruksie is klaar en waterbeperkings is nie meer so streng in Kaapstad sedert dit so baie gereën het nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 410 Harbour Bridge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir 410 Harbour Bridge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Roggebaai Sentraal, Laer Loopstraat, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 410 Harbour Bridge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 280
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R2 280
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roggebaai Sentraal, Laer Loopstraat, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNDQ3OTAyLTRlNjctNDQ2ZC1hYTE4LWI2MjYxMTUwNWRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 280  per nag (vir 3 persone) 4 5 1 5 Roggebaai Canal Lower Long Street 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.913139271618 18.426262127647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!