4160 River Club
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - 4160 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4160 River Club is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 10 gaste in 5 slaapkamers en 4 badkamers, en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort en wasbak. Bo is daar 2 slaapkamers, elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. WiFi word voorsien, stroom asseblief jou eie DSTV en Netflix.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4160 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4160 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang