+18
Selfsorg in Robberg

4176 River Club

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 4176 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hierdie bekoorlike vakansiehuis is geleë in die gesogte River Club, 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Gerieflik geleë ongeveer 800 m vanaf beide Central Beach en Robberg Beach, is die eiendom ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Die huis bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met sitplek. Bykomende geriewe sluit 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer met rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n gemeubileerde patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai-area. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n swembad, tennisbaan en muurbalbaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • 4176 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4176 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9be2d17b5b0c4a78c90025ece8aeb1eafb2b6631c312ebce12e8ae87de781a58014c1ff483fcb74c3b4662a8147e9f81b32f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 4176 River Club Villas Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.060628213191 23.367568716572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang