LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Bodorp

42 On Adderley   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lee-Anne C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Home-away-from-home. Very peaceful, safe, clean, affordable and Yvonne is the best hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Very pleasant stay. Highly recommend. Very pleasant stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Dit was heerlik, rustig, netjies, lekker ruim and it felt like home. Ons het baie lekker tuis gegaan by 42 Adderley, Yvonne is so vriendelik en die plek is so mooi en skoon en ruim, die buurt is ook so rustig en veilig. Ons het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree R
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Restful & peaceful. The accommodation was very clean and comfortable. Yvonne was very helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanniki B
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Skoon, gerieflike huisie met alles wat nodig is! Dit was 'n uitstekende keuse om vir 3 nagte te bespreek by 42 On Adderley! Alles was perfek en Yvonne is 'n lieflike vrou wat omgee vir haar gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Ons sal beslis weer gaan kuier en langer bly. Baie netjiese ruim spasie. Gasvrou was so vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alouma C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Netjies, heerlik, pragtig en net baie lekker. Die kuier was heerlik, die gasvrou was baie oulik. Ons was 2 volwassenes en 2 kinders, en die plekkie was perfek vir ons. Dit is lekker sentraal geleë en het als gehad wat ons nodig het. Ons het sommer terwyl ons daar was al gekyk vir beskikbaarheid op die plekkie om weer te gaan kuier, sal dit definitief aanbeveel en beslis weer soontoe gaan. Was regtig 'n awesome naweek in 42 On Adderley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesmaine J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Mooi, 'n baie lekker kom meer. Dit was baie lekker en ek sal waar gaan was baie goed en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Lekker sentraal, gemaklike verblyf. Baie lekker gebly en Yvonne was baie gasvry. Spasie is lekker groot en alles wat mens nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Hidden gem and exceptional hostess. Yvonne communicated clearly on the day we had to book in via WhatsApp. On arrival, Yvonne showed us all unlocking procedures and walked us through the unit. Very clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Bespreek

42 Adderley Street, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72339067107263a8c28a05639ee6ede145727a89ae40bc9351eddb26973e35c64376a66ad9909f9fb24365d7ed612e99795a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 4) 189 5 1 5 42 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.948879 22.467244
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang