LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 424 on 5th Hans Merensky Golf Estate | LekkeSlaap
+24

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 424 on 5th Hans Merensky Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cynthia B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia B
Gesin met tieners

Absolutely stunning place! Definitely going back soon.

Neat and tidy place. Very spacious and peaceful.

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate's terugvoer

Dear Cynthia
Thanks so much for your positive review. We are so pleased that you enjoyed your stay. You are most welcome anytime, we would love to welcome you back.
Corrie
424 on 5th Hans Merensky

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate
Drienie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en baie ruim.

Lieflike swembad vir lafenis teen die hitte. Baie netjies en goed ingerig. Rustig.

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate's terugvoer

Hallo Drienie
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor jul verblyf by 424 on 5th.
Vriendelike groete
Corrie, 424 on 5th

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate
Joanne P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P
Saam met vriende

We had a great time. The house is wonderfully located and well equipped. It's clean spacious and comfortable and the pool is fabulous.

We had a great time. Two small improvements. Some of the dishes were a bit dirty, and the tap in the kitchen is loose. We also didn't know if you recycle so we just left the recycling out, but that may have been a problem if you don't recycle.

Cindy D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Gesin met klein kinders

We had an amazing time.

Thank you for a great time.

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate's terugvoer

Thank you, Cindy.

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate
Deon L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie.

Die eenheid het aan alle werwagtinge voldoen en meer. Ons het die verblyf baie geniet. Baie ruim en privaat verblyf in uitstekende omgewing.

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate's terugvoer

Hi Deon.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons as eienaars geweldig baie wanneeer gaste die moeite doen om terugvoer te gee. En soveel meer wanneeer gaste tevrede was met hul verblyf.
Vriendelike groete
Corrie Appleton

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate
André P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot netjiese huis met alle geriewe in 'n baie mooi omgewing.

Hierdie verblyf kan ek enige tyd aanbeveel. Die huis is groot en netjies met alle geriewe. Huis is baie privaat alhoewel dit op die gholfbaan geleë is. Die swembad en onderdak buitebraai maak dat mens die pragtige omgewing nog meer kan geniet.

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate's terugvoer

Baie dankie André. Baie netjiese gaste en sal hulle enige tyd aanbeveel.

424 on 5th Hans Merensky Golf Estate
Vanaf R3 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Merensky-gholflandgoed, Lodge 424, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYWNlNjc0LWJiMWYtNDEyMy1iYzZkLTVjOGFiOWNmMjRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 Hans Merensky Golf Estate Lodge 424 1389 Limpopo 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -23.972786218291 31.171471104026
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!