Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42onKing

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 42onKing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annali D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali D
Enkelreisiger

Ongelooflik.

Baie vriendelike ontvangs! Pragtige netjiese kamers. Rustige atmosfeer. Lieflike tuin. Veilige parkering. Absolute vreugde gewees om daar te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Netjies, veilig en gemaklik.

Veilige plek met goeie sekuriteit, netjiese kamer, skoon. Was warm en het afgekoel in swembad. Goeie hulp van personeel. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G
Saam met vriende

Aangenaam, rustig en mooi. Flinke diens.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

42onKing se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

42onKing
Leslie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S
Besigheidsreis

Baie gerieflik en netjies.

42onKing was baie netjies en skoon en is maklik en professioneel ontvang deur die gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

42onKing se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om jou weer te ontvang!

42onKing
Suretha S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha S
Enkelreisiger

Pragtige kamer, rustige omgewing en puik diens. Baie dankie.

Dankie ook vir die heerlike ontbyt in die kamer, dit was 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

42onKing se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons sien uit om jou in die toekoms weer te ontvang. Groete

42onKing
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtcLSMFylrlNDtKbZLSXPa8Qnoim1pY6rpa30QAK5dS9LBeAQxI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 42 King Street Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.869075602928 28.21828186512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem