43 Island View
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Paloma Boulevard, 43 Island View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 899 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
43 Island View is 'n pragtige selfsorghuis op die La Paloma-landgoed in Big Bay. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek naby besienswaardighede en aktiwiteite in die area.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Verder het die huis 2 sitareas met gemaklike sitplek en binnebraaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 43 Island View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Amy Li Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Jaar gelys 7
Ligging
- La Paloma Boulevard, 43 Island View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Paloma Boulevard, 43 Island View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom