43 La Caribe
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Caribe 43, Domingo-weg, Jeffreysbaai, 6330, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
43 La Caribe is 'n selfsorghuis op die grondverdeiping in Jeffreysbaai, in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en TV, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan kies om te kajak vaar, die dag op die strand of by Wacky Waterpark deur te bring. Restaurante soos Marina Nina's, Die Walskipper en Tapas Restaurant & Beach Venue is almal naby.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mary-Anne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- La Caribe 43, Domingo-weg, Jeffreysbaai, 6330, Wes-Kaap
- Gaste dink 43 La Caribe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Caribe 43, Domingo-weg, Jeffreysbaai, 6330, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom