43 On Sherwood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

43 On Sherwood is in die hartjie van die kusdorp Amanzimtoti geleë. Die gastehuis bied verblyf in 3 unieke kamers wat saam of apart bespreek kan word.

Al die kamers het koningingrootte-beddens. Die kamers het ook elkeen 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 kamers met lugversorging. Die en suite-badkamers het storte.

Al die kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea met 'n sitkamerarea en 'n kombuis. Daar is ook 'n gemeenskaplike onthaalarea met braaigeriewe. Parkeerplek is vir 12 voertuie agter 'n veilige hek beskikbaar.

Amanzimtoti se hoofswemstrand is 4 km weg en Splash Waterworld is 5 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 43 On Sherwood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za