43 on Tafelberg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R985 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
43 on Tafelberg is in Bothasig in Kaapstad en bied lieflike verblyf aan 4 gaste.
Die verblyf het sonkrag en 'n omsetterstelsel wat kragonderbrekings voorkom.
43 on Tafelberg - Wayne's Flat beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke sodat gaste kan terugsit, ontspan en kwaliteittyd saam kan spandeer. Onbeperkte WiFi en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n tuin op die dak.
43 on Tafelberg- Ricky's Flat bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het 'n rusbnake en 'n enkelbed. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area het winkelsentrums, veilige areas vir stap, parke en flooimarkte elke nou en dan. Daar is ook 'n mediese sentrum, dokterskantoor, apteek en kliniek binne 'n 5 km radius. Die verblyf is 16 km vanaf Kaapstad middestad, V&A Waterfront en Tafelberg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 43 on Tafelberg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothasig Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom