Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

43 Stella Maris

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Caterina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 43 Stella Maris
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelien J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien J
Gesin met tieners

Awesome vakansie.

Ons het baie lekker gebly, alles baie mooi en netjies. Sal beslis weer bespreek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelicha G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelicha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie was mooi skoon en banke was gemaklik.

Dit was 'n mooi plekkie gewees. Die bed om op te slaap was lekker en die banke was gemaklik. Daar was 'n baie mooi see-uitsig en alles wat mens nodig het om kos te maak was beskikbaar. Dit is net 'n gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Stella Maris se terugvoer

Baie dankie.

43 Stella Maris
Annelien J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie netjies en awesome woonstel. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zarita V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarita V

Ons het baie lekker gebly daar.

Skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi uitsig oor die see. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lammie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lammie V
Gesin met tieners

Het alles geniet en was lekker.

As jy 'n lekker vakansie wil hê bly by Stella Maris, jy sal dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Stella Maris se terugvoer

Beste Lammie,

Baie dankie dat julle ons gekies vir jul vakansie/rustyd. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer vir jul volgende vakansie/wegbreek.

Groete,
Deon en Caterina

43 Stella Maris
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrFodCzpWO1YTNDeWwXY3LBju22M5NjIgiVYso0MeRCv4Tfto0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.051934637259 30.888138245784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem