44 on Brownlee
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
44 on Brownlee bied gehalteverblyf in 'n gastehuis in Kokstad, 'n dorpie aan die hange van die Drakensberge. Kokstad lê aan die voet van Mount Surrie. Die gastehuis maak voorsiening vir alle reisbehoeftes, hetsy jy 'n vakansieganger is op soek na 'n oornagplek, of die omgewing besoek vir sake-verantwoordelikhede.
Daar is 6 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 2 volwassenes elk. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond, ingeboude kluis, elektriese kombers, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.
Al die kamers het goed verligte onderdakparkeerplekke naby die kamer, en die perseel word via 'n elektriese hek betree.
44 on Brownlee is ideaal geleë in Kokstad en gaste kan die plaaslike kaasvervaardigers se suiwelprodukte geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reception Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 44 on Brownlee het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kokstad Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brownleestraat 44, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal