Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4499 Desert Rose

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Miguel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 4499 Desert Rose
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michele L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele L
Saam met vriende

Dit was my verjaarsdag asook my bejaarde moeder se verjaardag.

Ons het dit baie geniet. Die gasvrou was vriendelik en die diens was flink. Heerlike braaigeriewe beskikbaar. Sal die plekkie definitief aanbeveel. Goeie inligting in die lêer op die tafel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graci B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graci B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Sudine was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Check in was vinnig en pynloos gewees. Die fasiliteite is baie netjies, en die kombuis is goed toegerus. Die bed slaap vreeslik lekker en was skoon. Sal beslis weer in die toekoms trug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4499 Desert Rose se terugvoer

Hi Graci,

Ons is vreeslik bly dat die tydjie hier by ons bevredigend was. Ons hoop om U gou weer by ons te sien!!

Vriendelike Groete
Die DesertRose Span

4499 Desert Rose
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuchsiastraat 4499, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03e928c1028692f05396c95cad58daaf82d01c40bcb2ff0168306eda2dd2dc4d6dab2976b553c50d399503c4737b212e24e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 4499 Fuchsia Street Ocean View 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -22.643647357595 14.541058375347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem