6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Blouvalk Street, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
45 On Diaz Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Die Voorbaai, Mosselbaai. Die kompleks is 600 m vanaf die strand en 1,6 km vanaf Langeberg Mall met restaurante, wegneemeetplekke en verskeie winkels.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die huis het ook 2 badkamers met storte, 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en gemaklike rusbanke in die sitarea. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.
Mosselbaai is 'n hawedorpie op die gewilde Tuinroete en dis bekend vir sy poskantoor wat soos 'n stewel gevorm is, die Garden Route Casino, lang goue strand en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 45 Blouvalk Street, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 45 On Diaz Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Blouvalk Street, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang