46 on Victoria
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriaweg 46, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R4 375 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
46 on Victoria is 'n selfsorgwoonstel in Clifton in Kaapstad en spog met 'n asemrowende uitsig oor die ikoniese Clifton-strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het koningingrootte-beddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die pragtige woonstel gebruik 'n Jackery Mobile-battery en LED-ligte tydens beurtkrag. Dit bied ook direkte toegang tot een van die mees ikoniese strande in die wêreld en het veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Victoriaweg 46, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriaweg 46, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap