LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 47 Perissa | LekkeSlaap
+14

47 Perissa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101 , 47 Perissa, Santorini, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

47 Perissa is ‘n vakansiewoonstel in ‘n kuskompleks in Willard Beach, Ballito. Dié dorpie is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na ‘n ontspanne kuswegbreek met uitgestrekte sandstrande..

Dié woonstel beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 4 volwassenes met kinders. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad. Die tweede kamer het ook ‘n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 stapelbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Die tweede badkamer het ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en toonbank met stoele. Daar is ook ‘n etenstafel vir 6 en ‘n sitarea met ‘n TV.

Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig en ‘n sitarea. Veilige parkeerplek, ‘n tennisbaan en ‘n gemeenskaplike swembad is in die kompleks beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, rotspoele waar die seelewe verken kan word, kajakvaar, lyfplankry, branderplankry, bootvaarte en sonbaai in.

Slaapplek

’n Bespreking by 47 Perissa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 47 Perissa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusrylaan 101 , 47 Perissa, Santorini, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 47 Perissa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101 , 47 Perissa, Santorini, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98FIz8zu7qbz131ZXchDJTcf5gWPl7qa1X5LfmvsoSrAB7nRno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 101 Ocean Drive 47 Perissa, Santorini 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.52619321482 31.225987672806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!