47A Colwyn Drive

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

47A Colwyn Drive bied verblyf in 'n smaakvolle tuiste in Sheffield, 'n pragtige vakansiedorp langs die kus naby Ballito. Die huis het toegang tot die strand via 'n plankpaadjie.

Die huis is ruim en het 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste in totaal. 2 van die kamers het koninggrootte-beddens, die derde het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubbelslaapbank. Die huis het ook 4 badkamers.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus, die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV en daar is 'n vermaakarea met 'n snoekertafel. Verder is daar 'n Jacuzzi, swembad, WiFi en braaiplek op die perseel.

Die omgewing bied lekker doendinge soos swem, snorkel, skubaduik, visvang en spiesvisvang. In seisoentyd kan gaste ook walvisse en dolfyne sien.

Slaapplek

'n Bespreking by 47A Colwyn Drive sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 47A Colwyn Drive gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 710 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false