+9

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Johan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful, comfortable, and spotless stay, exactly as advertised. We had such a lovely stay at 48@Bains. The place is exactly as described: clean, comfortable, and wonderfully peaceful. It felt like a little home away from home. The secure parking gave us peace of mind, and the video directions made it so easy to find the place. After a long day of travelling, it was the perfect spot to rest and recharge. Just a small note for future guests - remember to bring along your own drinks and something to eat, as nothing is provided. However, all the essentials such as cutlery, a kettle, microwave, and a small two-plate oven are available, which made things very convenient. We’d happily stay here again and can definitely recommend it to anyone looking for a quiet, comfortable getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
48 @ Bains
Thank you, we hope to host you again!

Kara S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was comfortable and relaxing, we had a great stay. Our stay was great, comfortable and relaxing, would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
48 @ Bains
Thank you, Kara. We hope to host you again.

Mushirah R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Convenient and relaxing, which is much needed after a long day of travelling. Pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
48 @ Bains
Thank you, Mushirah. We hope to host you again.

Rudi D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2026

Middelmatig. Alhoewel die instruksies gegee was waar om die sleutelboks te vind, was dit nie maklik om te vind nie. Die kode wat toe verskaf was om die boksie oop te maak met die sleutel, het nie gewerk nie. Ek het die eienaar probeer skakel 'n paar keer, en toe ek uiteindelik deurkom, was ek ingelig dat die kode verander het en hulle het vergeet om dit te verander in die kommunikasie. Parkering is baie vêr van jou woning af en daar is geen afdak, so jou motor staan in die son. Die eenheid was netjies, maar die beddegoed was nie op standaard skoon nie en daar was geen WiFi kode voorsien nie. Jy kan ook nie regtig iets op die TV kyk nie, en die afstandbeheer het net gewerk as jy dit omtrent teen die TV hou. Daar was geen seep in die badkamer nie en net 'n halwe rolletjie toiletpapier was verskaf. Die grootste teleurstelling aangesien dit 34 grade in Bloemfontein was, en die rede dat ons hierdie eenheid gekies het, was dat die lugreëling nie werk soos dit moet nie. Dit blaas wel, maar maak bykans glad nie koud nie. Dit kort gas of 'n diens. Hierdie wooneenhede is ook glad nie vir ons tipe mense nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Onneile R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Was great, put tea sachets every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
48 @ Bains
Thank you, Onneile. We hope to host you again.

Francois W
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Waarde vir geld, mooi netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
48 @ Bains
Dankie, ons hoop om jou weer te sien.

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Nov 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonwabo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Great. Nice and relaxed. Everything was perfect, easy to check in. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
48 @ Bains
Thank you, we hope to host you again!

Diana J
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Basiese akkommodasie, goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld, al die basiese dinge is daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
48 @ Bains
Dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Old Kimberley Road, R64 towards Boshoff, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd890e17e15a77e51a86e085da5107aa743cea03cc4efe941fc58b3699dd0a309b1892d9de123492e14400a5e67ad0a136c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 31 Old Kimberley Road R64 towards Boshoff 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.076646682914 26.151136143439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang