Athens on 48
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Neem asseblief kennis dat die lugversorging nie tans werk nie en waaiers word voorsien.
Geen oormatige geraas word toegelaat nie aangesien dit 'n woongebied is.
Moenie die swembadpompinstellings aanpas nie.
Behandel die eiendom as jou eie.
Los die eiendom in die toestand wat jy dit gevind het.
'n Klein gereserveerde gedeelte aan die kant van die eiendom wat nie toeganklik is vir gaste nie en heeltemal apart word deur 'n maatskappy gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Athens-straat 48, Uitzicht, Durbanville, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang