Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 @ Central

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ardene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir 49 @ Central
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jacqeus M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacqeus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik geslaap en ver weg van alles af.

Dié bed was asof jy model toe skuif soos jy slaap. Dit was redelik warm gewees en geen waaier of aircon beskikbaar nie. Op die foto's is daar 'n swembad. Geen swembad nie waar jy kan afkoel nie. Met aankoms moet jy deur 'n motorhuis loop wat nogal ongerieflik is, veral as jy tasse het, want jy skuur verby die motors wat in die motorhuis is. Ek het vir 3 dae bespreek, maar besluit om die 2de dag op te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zacharias J V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharias J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar gaan bly.

Dit was heerlik, skoon, vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

49 @ Central se terugvoer

Baie dankie, Zacharias. Dit was lekker om julle hier by ons te kon hê.

49 @ Central
James S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer by hulle gaan kuier. Goeie vriend gemaak.

Jacques en Ardene was wonderlik. Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Hul gasvryheid was uitsonderlik en ons het dit baie geniet. Sal beslis weer kom en hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inanda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met al die benodighede vir 'n kort wegbreek.

Billike verblyf stapafstand van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-straat 49, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dfc3e1c8a952a6fad87653425c87eedcecab7f83f33d46549c6479ba50de8b35c9fc6c38870e40414bc6dc7caf314e02c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 49 Central Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -34.661515515449 19.490229892545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem