49-on-Cherry Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

49-on-Cherry Bed & Breakfast is in Randpark, 'n netjiese, gevestigde, boomryke voorstad geleë met Cherry-laan wat bekend is vir sy pers Jacaranda-bome. Die gewilde Randpark Gholfbaan en Randburg Sportgronde, Ticketpro Dome, en Cresta Winkelsentrum is naby die B&B. Die Gautrain-bushalte is ook naby en die Sandton- en Rosebank-Gautreinstasies is net 11 km ver.

Verblyf is beskikbaar in 4 pragtige suites wat nuut opgeknap is, en elke suite is vernoem na kersies - Maraschino, Cherry, Rainier en Morello. Elke suite is smaakvol ingerig en beskik oor 'n gemaklike ekstra lang Restonic-bed met 100%-katoenperkallinne, luukse duvets en knus, sagte komberse, en gratis geriewe. Die pragtige badkamer is modern en ingerig met groot instapstorte, warm water, sagte handdoeke en geriewe. Vermaak sluit vinnige WiFi en 'n platskerm-HD-TV met DStv en Netflix in. USB-koppelpunte vir selfoonlaaiers word langs die beddens voorsien en daar is ook tweepunt-kragproppe vir skootrekenaars.

'n Ontbyt van vars vrugte, jogurt, ontbytgraan, muesli vars melk, roosterbrood, heuning, konfyt en vrugtesap word voorsien. Al die suites het hul eie kombuisies met 'n wasbak, yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n broodrooster. Die Cherry-suite het 'n volledige-kombuis met gasstoof en eetkamer. Die groot pragtige tuine bied stil en rustige areas om te ontspan, lees of mediteer. Die gashere, Lynne en Gary, is 'n gelukkige getroude paartjie wat op die perseel bly en werk en is daar as gaste enige iets nodig het, maar sal gaste steeds privaatheid gun waar gaste kan lees, swem en mediteer.

Lynne en Gary, jou gasvrou en gasheer werk en woon op die perseel en is daar as jy enigiets benodig, maar hul gee ook vir jou al die privaatheid wat jy benodig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 49-on-Cherry Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R976 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false