49 on Spanish Oak
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spanish Oak-straat 49, Oakglen, 1709, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
49 on Spanish Oak is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Oakglen en is ideaal vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Die kothuis is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is nog 'n stapelbed in die voorste area van die eenheid. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n pragtige kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n toonbank met 2 stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis lei na 'n eetarea en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai wat die ideale plek is vir gaste om tyd saam te spandeer. Daar is veilige parkeerplek en gaste is welkom om hulle troeteldiere met vooraf reëlings te bring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Geneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Spanish Oak-straat 49, Oakglen, 1709, Wes-Kaap
- Gaste dink 49 on Spanish Oak het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oakglen Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spanish Oak-straat 49, Oakglen, 1709, Wes-Kaap