5 De Vlugt
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg. DStv-gesinspakket en WiFi word voorsien.
Huisreëls
'n Vertrekskoonmaakfooi van R350 word gehef
Die woonstel word nie skoongemaak gedurende jou verblyf nie.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: De Vlugt 5, Kerkstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12