5 Driftwood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 Driftwood bied verblyf in 'n selfsorg-vakansiehuis met 3 verdiepings. Die huis is weggesteek bo die Valley of Pools en bied 'n lieflike uitsig oor die see en die swembaddens. Dit is ook baie naby die strand.

Dié oopplan-huis beskik oor 4 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Een van die slaapkamers is op die onderste verdieping langs die kroeg, buitebraai en die privaat swembad. Daar is 2 sitareas en 'n eetarea op dieselfde verdieping.

Die onthaal-areas buite is beskut en baie gemaklik.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Driftwood sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Driftwood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 706 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false