5 Driftwood
12 gaste
6 slaapkamers
8 beds
7 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Driftwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, 4401, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Driftwood bied verblyf in 'n selfsorg-vakansiehuis met 3 verdiepings. Die huis is weggesteek bo die Valley of Pools en bied 'n lieflike uitsig oor die see en die swembaddens. Dit is ook baie naby die strand.
Dié oopplan-huis beskik oor 6 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, spabad en 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 kamers se en suite-badkamers het elk 'n toilet, wasbak en bad. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Een van die slaapkamers is op die onderste verdieping langs die kroeg, buitebraai en die privaat swembad. Daar is 2 sitareas en 'n eetarea op dieselfde verdieping.
Die onthaal-areas buite is beskut en baie gemaklik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Driftwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, 4401, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Driftwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, 4401, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang