LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 Key Largo | LekkeSlaap
+77

5 Key Largo

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

5 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in 'n veilige oordstyl-kompleks in Kingsburgh, aan die Suidkus.

Die eenheid het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Ongelukkig word meer as 4 volwassenes nie toegelaat nie. Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis, asook 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv (Family bouquet), 'n DVD-speler, plafonwaaiers, 'n braai-area, ysmasjien en skottelgoedwasser in. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring indien hulle volledige DStv verkies.

Daar is 'n swembad, tennisbaan en wasgoedgeriewe in die kompleks.

Die eenheid word as 'n geheel uitverhuur en kamers kan nie afsonderlik bespreek word nie. Die eenheid word ook bestuur en skoongemaak deur die eienaar wat net 10 minute van die eenheid af woon. Gaste word met in- en uitklok deur die eienaar verwelkom en afgesien.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste kan swem, duik, branderplankry en vlieërbranderry in die area.

Let asb. daarop dat die beheerliggaam se reëls ten alle tye gehoorsaam moet word en dat daar onder geen omstandighede meer as 5 gaste, insluitend volwassenes, kinders en babas, toegelaat word nie. Indien die reëls nie nagekom word nie sal uitsetting sonder terugbetaling geskied. Gaste word versoek om ander inwoners in die kompleks in ag te neem.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Key Largo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir 5 Key Largo
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9928c5778febdbbc4de02da9e5b953282e65295eaab4694cffa876970fbd95dad7ccf0e7649f742a0f473296b64f2a01e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 5 Topham Road Doonside 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.07291772779 30.872883447011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!