Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 King Street

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 5 King Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Reneta D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reneta D
Gesin met tieners

Very spacious and a lovely home away from home.

Dre was very helpful in getting us booked in and following up. The place was lovely with enough warm blankets for the rainy weather and the indoor fireplace was a winner! We loved our walk to the beach and our dog enjoyed the space in the front and back yard. We felt really safe and it really felt like our home away from home. It would be a bonus if there was free wi-fi though. Would definitely consider going back when the weather is warmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Enkelreisiger

Lieflike huis met alles wat jy nodig het.

Dit was regtig 'n heerlike plek om te bly en die huis het alles wat jy nodig. Dit is netjies en skoon met aankoms. Die feit dat my twee hondekinders kon saamgaan was 'n groot pluspunt. Hulle het die omheinde erf baie geniet. Het nie een keer onveilig gevoel nie. Baie dankie, Dre, vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 King Street se terugvoer

Hi Stephanie

Baie dankie, hoop ons sien jou gou weer.
Groete Dre

5 King Street
Jacques L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Wonderlik.

Sal verseker aanbeveel. Die aangeboude braaikamer is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eliska M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliska M
Gesin met klein kinders

Heerlike huis. Perfekte ligging en naby die see.

Heerlike plekkie en perfek vir 'n familie of vriende. Die huis het als wat jy nodig het. Al wat ons gepla het, was die bure se ligte wat in die aande in die hoofslaapkamer in skyn en baie lig maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Gesin met klein kinders

Heerlike familiehuis!

Hierdie huis is uitstekend ingerig vir ’n gesin. Ons Golden Retriever kon ook saamgaan, was mal oor die groot tuin en baie veilig in die erf. Die huis is definitief nog beter as wat dit in die foto's lyk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise B

Waarde vir geld.

Ons was baie beïndruk met die huis - alles wat jy nodig het is daar en die huis is modern ingerig. Ons sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 King Street se terugvoer

Lise

Dit was heerlik om julle te he.

Baie dankie
Groete
Dre

5 King Street
Juanita K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Gesin met tieners

Baie mooi goed ingerigte huis.

Ons het heerlik gekuier by 5 King Street, Onrus. Die huis was baie goed toegerus en skoon. Ons kon lekker gaan stap en het ten alle tye veilig gevoel ook binne die huis. Ons sal weer die akkommodasie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 King Street se terugvoer

Beste Juanita,

Dit was heerlik om julle te kon onvang en dis altyd lekker om te hoor dat mense lekker bly en ontspan. Hoop ons sien julle vinnig weer.

5 King Street
Alexander S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander S
Gesin met klein kinders

Very happy stay.

Lovely, clean place. Quiet street. Safe for kids and dogs. Great break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 King Street se terugvoer

Was lovely having you in Onrus.

5 King Street
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ZyzjUGFkdwDS72OtXslEisNvf6MuguQKnzPxJZgYKW2VFv6En?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 5 King Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412138679994 19.167822003365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem