5 King Street
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
5 King Street is 'n selfsorghuis in die kusdorp Onrus. Hierdie troeteldiervriendelike blyplek het die ideale ligging 15 minute se ry van die wynplase en gewilde walviskykplekke in Hermanus af.
Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 3 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n binnenshuise braai-area. Die agterste veranda lei na 'n ommuurde tuin met 'n vuurput. Klein en gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die perseel het 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek op die perseel. 5 King Street is naby 'n speelpark, Davies Pool en kuswandelpaadjies.
Slaapplek
’n Bespreking by 5 King Street sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 6
Ligging
- Kingstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 King Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom