5 Kudu Ballito
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 17 Jun 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudu-weg 5, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R5 100R4 590 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
5 Kudu Ballito is perfek geleë oorkant Willard's Beach in Ballito. Die huis is ruim met genoeg plek om gaste te onthaal en is stapafstand vanaf 'n klein inkopiesentrum en 'n hotel.
Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat slaapplek het vir 12 gaste in totaal. Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is en daar is braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir tot 5 voertuie op die perseel. Die gashere kan reël vir maaltye, vervoer vir gholf- of sportuitstappies.
Die sitarea het 'n hoë plafon en dié area is ruim en perfek om gaste te onthaal. Dit het vol DStv, 'n pooltafel en daar is 3 groot stoepe waarvan een 'n braai het en 'n dak-area. Die rotspoel en swembad vir babas in die tropiese palmtuin kan ook geniet word.
5 Kudu Ballito is naby verskeie gholfbane, verfbal-, snorkel- en Ziplining-plekke.
Let asb. dat die eienaar op die perseel bly.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kudu-weg 5, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Kudu Ballito het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudu-weg 5, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal