Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 La Mer

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 5 La Mer
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ewert S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert S
Gesin met tieners

Baie lekker woonstel.

Die woonstel is baie goed. Alles was in 'n goeie toestand, skoon en netjies. Die beddens en bank was baie gemaklik. Kommunikasie was ook baie goed. Met die ondertekening van die kontrak was daar 'n fout dat daar slegs 1GB se WiFi beskikbaar is en dat additionele data ekstra sou kos. Met navraag is dit reggestel. Daar is geen limiete op die WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met vriende

Luukse verblyf, uitstekende diens, gerieflike toegang tot oop strand.

La Mer is effens verwyderd van supermarkte en resteaurante, wat selfsorg-verblyf ietwat moeiliker maak as andersins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza H
Gesin met klein kinders

Stunning plek, bestuurder baie hulpvaardig, maar nie vir korttermyn-verblyf nie.

Alles was stunning behalwe die ekstra R500 vir verblyf korter as 'n week is regtig baie. En dat ek 14 dae moet wag vir die deposito om terugbetaal te word terwyl ek dit in kontant die dag van aankoms moes betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 La Mer se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Om 'n woonstel "stunning" te hou soos julle die woonstel gevind het met aankoms. Beteken dat na elke verblyf all linne, handdoekke en waslappe gewas en gestryk word. Die woonstel word van "kop tot tone" skoongemaak. Deeglik en noukeurig nagegaan.
En ongelukkig kos dit presies dieselfde, ongeag van hoe lank ons gaste kom kuier!
Omdat ons graag gaste totale vryheid wil gun om so lank as dit hulle pas te kom kuier (met geen minimum 7 dae besperking beperkings nie) is dit die enigste manier hoe ons die standaard kan handhaaf.
Bly langer volgende keer...........en spaar!
Dankie vir die terugvoering.
Burger Edwards
(Eienaar)

5 La Mer
Ruvashna N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruvashna N
Gesin met klein kinders

Home away from home.

It was absolutely stunning, exactly as the photo's. Will definitely be back and recommend the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay.

The place is very clean and neat. We have enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
E V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal dit aanbeveel!

Baie lekker blyplek en flinke diens vanaf LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S
Gesin met klein kinders

Die verblyf was aangenaam. Sal 5 La Mer aanbeveel vir 'n heerlike, ontspanne kuier.

Het baie lekker gebly. Die netheid was uitsonderlik en die luukse daarvan uit die boonste rakke. Daar is geen te kort aan enige toerusting nie. Al nadeel was die rumoer vroegoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gus W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gus W
Gesin met klein kinders

Fantastic, peaceful, rest. will be back again.

Pleasant stay, kids enjoyed it, we enjoyed it. The days that the weather did not play along were spend at the close by mall and also at the pool. parking area underneath the building is tight for a double cab but there were other parking also available that made it easy for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilovo-kusweg 27, Ilovo-strand, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JkNWMwLWI5MWItNGRiNy1hMTU4LTgwODU1MzMzMDlmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.115251813249 30.85091659259