5 Lantra
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompsonstraat 5, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
5 Lantra is net 50 m van die strand af in die skilderagtige dorp, die Strand, naby Kaapstad geleë. Die grondverdieping-eenheid het nie 'n see-uitsig nie. 5 Lantra bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Rook is streng verbode in die eenheid en dit het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar kan bygevoeg word indien dit vooraf gereël word.
Die eenheid het 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het lugversorging teen ekstra koste. Die badkamer het 'n hoekbad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas mikrogolf, oond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het 'n TV met DStv en daar is 'n binnebraai. Daar is ook 'n buitebraai.
'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 motor. Sommige groot voertuie pas nie in die motorhuis nie. Alternatiewe parkeerplek sal in die kompleks voorsien word, sou dit die geval wees.
Die volgende besienswaardighede is minder as 1 km van die woonstel af: Waterworld, Strand Gholfbaan, Dick Dent Voëlreservaat, Cheetah Outreach, Triggerfish Brewing en die Strand Plaasmark.
Slaapplek
’n Bespreking by 5 Lantra sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 277
Jaar gelys 11
Ligging
- Thompsonstraat 5, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Lantra het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompsonstraat 5, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom