LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Pretoria-Oos

Manor Terrace   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Manor Terrace bied 2 selfsorgwoonstelle in Pretoria, geskik vir klein gesinne. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, restaurante, aktiwiteite en gewilde besienswaardighede.

4 Manor Terrace kan tot 4 gaste in 2 slaapkamers akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

5 Manor Terrace kan tot 4 gaste in 2 slaapkamers akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Die woonstelle het volledig toegeruste kombuise met 'n stoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n wasmasjien. Die leefareas het gemaklike sitplek, 'n TV en eetarea. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van klein buitebraai-areas naby die swembad. Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir 1 standaardvoertuig, terwyl oop parkering vir groter voertuie, soos 'n dubbelkajuit, op aanvraag en onderhewig aan beskikbaarheid beskikbaar is. Vir langer verblyf kan skoonmaakdienste een keer per week gereël word, terwyl wasgoeddienste op aanvraag beskikbaar is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louis K
5.0
Ongelooflik. Hierdie eenheid is ongelooflik goed toegerus. Die gasvrou was uitmuntend en behulpsaam. Ek sal nie in Pretoria op 'n ander plek bly tensy...
Sien meer
Sep 2026
Tanya V
5.0
Fantasie, gerieflik en veilig beslis baie goed toegerus! Uitstekend, beslis die moeite werd om die verblyf te kies. Baie netjiese en baie goed toegeru...
Sien meer
Jul 2026
Erika E
Gesin met tieners
5.0
Ek sal beslis Manor Terrace aanbeveel vir kort of langtermyn verblyf. Die woonstel was perfek vir die tyd wat ons in Pretoria was vir skole sporttoer,...
Sien meer
Apr 2026
Wynand L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly. Lekker gebly. Baie goed geleë. Sal weer daar bly.
Mrt 2026
Mapula T
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Very neat and clean place; peaceful and quiet. The place is in close proximity to various shops. Lynwood Bridge is a kilometre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Gaste dink Manor Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Lynnburn Road, Pretoria, 2302, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c52574c8702de95ab09dee9a8cf95acf45ab2dcbc88f0eb874f1292b4f847fbeb433ca7e0c1d060a151db33df25aba053ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 15 Lynnburn Road Pretoria 2302 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.763220166799 28.277958009856
Soek in 'n groter streek