8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Andros Street, Skiathos, Langebaan, 7570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 On Andros is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Skiathos, Langebaan, wat 'n ideale basis bied om die Weskus te verken. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat naby die kus wil bly.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetareas is gemaklik ingerig vir ontspanning en eet, en sluit 'n dubbelslaapbank vir 2 in. Die sitkamer spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en onbeperkte WiFi beskikbaar in beide die sitkamer en die slaapkamers.
Die boonste verdieping het 'n ingeslote balkon met 'n sitarea, terwyl die onderste buite-area 'n ingeboude braai en skaduryke parkeerplek het. Die eiendom is gerieflik geleë naby die strand, restaurante, Club Mykonos Resort en 'n winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Andros Street, Skiathos, Langebaan, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 On Andros het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Andros Street, Skiathos, Langebaan, 7570, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang