5 on Timavo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 on Timavo is 'n kamer met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in La Lucia, Umhlanga geleë is. Umhlanga is 'n voorste seevakansie-bestemming aan ons land se Ooskus, net noord van Durban. Of jy op soek is na 'n ontspannende wegbreek by die see, 'n romantiese wittebrood, 'n kulturele ervaring of 'n vakansie vol gesinsprent, Umhlanga het alles.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet het. Daar is lugversorging in die eenheid asook tee- en koffiemaakgeriewe. Let asb. op: Mens moet 17 trappe klim om die kamer te bereik.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 On Timavo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za