Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Rock Pool

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 5 Rock Pool
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annetjie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 Rock Pool is skoon en netjies.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Sal definitief weer kom inloer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Line G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Lieflike plek om met 'n geruste hart te rus.

Baie ruim, mooi, netjiese en veilige plek. Met al die nodigste toegerus. Vriendelike diens. Sal definitief indien ons weer daardie rigting gaan van hierdie plek gebruik maak. Baie dankie aan die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

What a gem of a place. So quiet and tranquil however modern. It feels as if you are in a luxury apartment. The whole unit is just fabulous. If you looking for a place to stay in the area, skip all the others and experience 5 Rock Pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All we needed was available and very comfy, thank you very much.

We would recommend the accommodation to anyone. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, exceptionally comfortable and in a stunning location. This gem is equipped with everything you need for an amazing stay.

We thoroughly enjoyed our stay at this lovely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Rustige verblyf en naby alle winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than I expected.

This place is beyond beautiful, the hosts were amazing and very kind. Will definitely be coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goed toegerus.

Versoeke is deur eienaar, Janine, binne minute hanteer. Op ligging minder gegee want jy kan nie die see sien nie, maar ons het dit vooraf geweet. Die plekkie is so goed toegerus dat jy lank kan bly want dit is toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, netjiese en rustige verblyf. Die ligging is fantasties.

Eienaars pragtige vriendelike mense, niks is te veel moeite vir hulle. Perfekte verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockpool Laan 5, Atlantic Beach Gholflandgoed, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1cbea3d98a7199aba85d3061bc08cdb10e0d0975227843dd2566fbb06961bf54e063135dac68095352dab0bdc28a3ef3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Rockpool Lane Atlantic Beach Golf Estate 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7477443 18.4525725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem