Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longship

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tailardstraat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 089 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Longship is 'n vakansiehuis in die kusdorpie Arniston. Hierdie lieflike selfsorghuis is geskik vir 10 gaste en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie vakansiehuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers in die hoofhuis en 'n ekstra slaapkamer buite langs die buitebraai en kuierarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamers is beide op die eerste verdieping. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in dié 2 slaapkamers gebruik die badkamer met 'n stort en 'n bad, en is op die grondverdieping. Die aparte slaapkamer is langs die buitebraai en kuierarea en het 2 enkelbeddens en 'n handewasbakkie. Daar is 'n baie netjiese buite-badkamer met stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het 3 sitareas met gemaklike stoele en banke, 'n kaggel en 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is ook 'n eetkamer met gemaklike tafel en stoele. WiFi is beskikbaar.

Die kuierarea lei na die sonnige stoep met 'n vuurput.

Arniston het ongerepte strande, sonskynweer, helder en geurige fynbos, walvisse, dolfyne, seevoëls en 'n kristalhelder see. Aktiwiteite in die omgewing sluit stap, fietsry, swem en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Longship sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Longship
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • Tailardstraat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Longship het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 089
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 089
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tailardstraat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA796408855aafe935b59e3606e5a1706786e8f9646066e06bcc0546645b03f382b147455b812528e55841b8a8da459cc29db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 089 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 5 Tailard Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.669023850335 20.23331161475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem