10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 5 Tailard Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Longship is 'n vakansiehuis in die kusdorpie Arniston. Hierdie lieflike selfsorghuis is geskik vir tot tien gaste en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat 'n rustige see-wegbreek soek.
Die hoofhuis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, met 'n ekstra en suite-slaapkamer buite langs die buitebraai- en vermaaklikheidsarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie 2 slaapkamers is op die eerste verdieping geleë. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste wat hierdie kamers beset, maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort, wat op die grondvloer geleë is. Die aparte buiteslaapkamer is langs die buitebraai- en vermaaklikheidsarea geleë en is toegerus met twee enkelbeddens en 'n wasbak. 'n Netjiese buitebadkamer met 'n stort is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die huis bied vier gemaklike leefareas met sofas en leunstoele, 'n kaggel en 'n eetarea met ruim sitplek. 'n Bykomende eetkamer met 'n tafel en stoele is ook beskikbaar, en WiFi-toegang is voorsien.
Die vermaaklikheidsarea lei na 'n sonnige patio met 'n vuurput en 'n gedeeltelike see-uitsig, wat die perfekte plek skep om buite te ontspan.
Arniston is bekend vir sy ongerepte strande, sonskyn, kleurvolle fynbos en kristalhelder water, waar walvisse, dolfyne en seevoëls gereeld gesien kan word. Gewilde aktiwiteite in die omgewing sluit in stap, fietsry, swem en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 169
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Tailard Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Longship het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Tailard Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang