50 on Theal B&B
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thealstraat 50, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë.
50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers beskik ook oor ingeboude kaste en 'n spieëlkas.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe, insluitend die sitkamer, kombuis en kuier-area. Die sitkamer is met rusbanke en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket ingerig. Die kuier-area beskik oor 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. WiFi is ook beskikbaar. Maaltye kan bedien word indien dit vooraf gereël word en beloop ekstra kostes.
Die gastehuis is 15 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe geleë en 22 km vanaf Kaapstad se middestad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Bernerine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Thealstraat 50, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 50 on Theal B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parow Noord Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thealstraat 50, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap