LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 501 The Cosmopolitan | LekkeSlaap
+16

501 The Cosmopolitan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 103, The Cosmopolitan 501, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

501 The Cosmopolitan is 'n moderne, gerieflike en smaakvol versierde selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Cosmopolitan-kompleks in Seepunt op die grens van Bantrybaai en naby die Seepunt-promenade. Die Cosmopolitan-kompleks het 'n topligging en bied maklike toegang tot strande, restaurante en koffiewinkels.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet, 'n wasbak, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings.

Die sitkamer het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 3 gaste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die Cosmopolitan-gebou bied 24 uur-sekuriteit, 'n interkom vir die portier en 'n hysbak na die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by 501 The Cosmopolitan sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir 501 The Cosmopolitan
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Regent-weg 103, The Cosmopolitan 501, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink 501 The Cosmopolitan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 103, The Cosmopolitan 501, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad0e3a8d89a16e1b3ec80dbffea61c613839861a4783d28eb9b9051e5e8af48b727b99b5474b317e6b5053f071d8f564c87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 103 Regent Road 501 The Cosmopolitan 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.92268 18.38083
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!