503 Hawaan View
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
503 Hawaan View is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Umhlanga en dit spog met 'n see-uitsig en 'n privaat strand. Dit is ideaal vir gaste wat van 'n besige omgewing wil wegkom, maar steeds naby genoeg aan inkopiesentrums, malls en restaurante wil wees.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en dit bied toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in die kompleks. Die kompleks is sowat 200 m vanaf Bronze Beach en die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe, wat 18 km ver is.
Slaapplek
’n Bespreking by 503 Hawaan View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michael Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 11
Ligging
- Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 503 Hawaan View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18