LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 504 Coral Reef | LekkeSlaap
+17

504 Coral Reef

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir 504 Coral Reef
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Jolandi C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolandi C
Gesin met klein kinders

Netjiese, groot woonstel met volledige see-uitsig.

Die woonstel was skoon en netjies, daar was egter heelwat kort/fout. Die aircon het nie gewerk nie, meeste van die downlights was uit in die kombuis en leefarea wat dit baie donker gemaak het, die steak messe was gebreek, geen rasper, geen skoppie, deurhandvatsel in een kamer was los, die aparte badkamer se badprop hak vas dan kan die water nie uittap nie, van die stoepdeure se wiele is gebreek, enkelbeddens is al deurgeslaap, en die borrelbad werk nie. Daar is braaigeriewe maar die ventilasie op stoep is nie goed nie, die hele stoep rook op selfs al is al die stoepdeure oop. Met bietjie maintenance sal 'n gesin wel baie lekker bly, glo ek.

Irma B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma B
Gesin met klein kinders

Gerieflik naby die see.

Dit is 'n skoon plekkie, lekker naby die see. Jy moet net jou eie rasper, blikoopmaker (dit was nogal 'n probleem), klitser ens. saam neem. Die skottelgoedwasser het nie gewerk nie asook nie die borrelbad nie.

Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg, Coral Reef, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVWz0lNGIoGQXDNTKLuX1qPcQWZhivXz48iGTO5H28yV7cWzHPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 South Beach Road Coral Reef 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.643757 31.132301
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!