506 Canal Quays
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cast Anchor Away, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8002, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
506 Canal Quays is 'n eksklusiewe selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou naby die V&A Waterfront in Kaapstad. DIe gebou bied 'n utisig oor die kanale en dit is 1 km vanaf die middestad.
Hierdie woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser en ander geriewe toegerus.
Die oopplan-sitarea het rusbanke en 'n TV met Netflix. Die sitarea lei na die balkon wat 'n utisig oor die kanale en omliggende geboue bied. Daar is gratis WiFi.
506 Canal Quays is naby verskeie restaurante, winkels, kroeë, sakegeriewe en 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 89
Resensies 227
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cast Anchor Away, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8002, Wes-Kaap
- Gaste dink 506 Canal Quays het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cast Anchor Away, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8002, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom