Seaview Corner & Lee's Cottage
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jul 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-weg, Warnerstrand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R650R553 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaview Corner & Lee's Cottage is in Beach, Kingsburgh geleë. Die verblyf is eenvoudig, tog gerieflik, skoon en privaat. Dit is ideaal as 'n basis om die Suidkus van KwaZulu-Natal vanaf te verken.
Verblyf is beskikbaar in 2 verskillende eenhede: Seaview Corner en Lee's Cottage. Hierdie eenhede word apart bespreek.
51 on Kingsway het 'n klein woonstel met 'n slaapkamer eat 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed het, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die sitarea.
Hierdie eenheid het 'n oop stoep met 'n tafel, stoele en 'n sonsambreel. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n uitsig oor die see. WiFi, lugversorging en 'n TV met die volle DStv-pakket word voorsien. Daar is 'n paar trappe wat na hierdie eenheid lei, maar binne het die eenheid geen trappe nie.
Lee's Cottage het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, broodrooster eetgerei, breekware en 'n elektriese braaipan asook 'n warmplaat toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is ook 'n ontbythoekie.
Verder het die kothuis 'n privaat en omheinde tuin, asook draagbare braaigeriewe. Lee's Cottage het lugversorging, en gratis WiFi. Die kothuis is aan die agterkant van die eiendom geleë en daar is 'n paar trappe, asook 'n paadjie wat vanaf die parkeerarea na die kothuis lei.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan & Robin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kingsway-weg, Warnerstrand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaview Corner & Lee's Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-weg, Warnerstrand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal